HIERDIE REEKS IS ONTWIKKEL OM AAN DIE BEHOEFTES VAN STUDENTE EN LEKTORE VAN DIE NASIONALE BEROEPSERTIFIKAAT TE VOLDOEN. DIE VOLGENDE KENMERKE VAN DIE REEKS HELP OM DIE LEERPROSES VIR STUDENTE TE VERGEMAKLIK. DIE INHOUD WORD IN MAKLIK VERSTAANBARE TAAL AANGEBIED, SLEUTELTERME WORD GOED VERDUIDELIK IN ALLEDAAGSE AFRIKAANS, EN GEVALLESTUDIES ILLUSTREER HOE OM DIE TEORIE IN DIE WERKOMGEWING TOE TE PAS. DIE AFDELING OOR STUDIEVAARDIGHEDE HELP STUDENTE OM DIE LEERPROSES IN DIE KLAS OPTIMAAL TE BENUT EN OM VIR DIE EKSAMEN VOOR TE BEREI. DAAR IS BAIE OEFENAKTIWITEITE EN VRAE MET MODELANTWOORDE AGTER IN DIE BOEK EN KONTROLELYSTE HELP STUDENTE OM SEKER TE MAAK DAT HULLE AL DIE VAARDIGHEDE EN INHOUD IN ELKE HOOFSTUK GEDEK HET. SAMEVATTINGS AAN DIE EINDE VAN ELKE HOOFSTUK KAN VIR EKSAMENHERSIENING GEBRUIK WORD. LEKTORE WAT DIE REEKS GEBRUIK KAN HUL VAK MET VERTROUE ONDERRIG, WANT DIE OMVATTENDE, BYGEWERKTE INHOUD VOLDOEN AAN AL DIE KURRIKULUMVEREISTES VIR DIE VAK, UITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARD
ISBN Number | 9781868917501 |
---|---|
Author/s | ERASMUS L |
Format | Book |
Edition | 1ST - 2007 |
Publisher | PEARSON |
Format |