RAAMWERK GR6 (HERSIENINGSBOEK)

RAAMWERK GR6 (HERSIENINGSBOEK)

MOORE H

ISBN: 9780636059719

Temporary Out of Stock - Estimated delivery within 15 days
Please request item

Out of Stock

HIERDIE REEKS IS SPESIFIEK GEKONSETUALISEER MET DIE HUISTAAL-LEERUITKOMSTE EN -ASSESSERINGSTANDAARDE VAN DIE HERSIENE NASIONALE KURRIKULUM IN GEDAGTE. BAANBREKERSWERK IS GEDOEN OM DIE TAALKLAS WEER 'N VREUGDE TE MAAK VIR DIE LEERDER, OMDAT DIE KEUSE VAN MATERIAL BINNE HAAR OF SY RAAMWERK VAN EN DEURE TOT 'N GROTER WERELD SAL ONTSLUIT; VIR DIE ONDERWYSER, OMDAT GESTRUKTUREERDE TAALAKTIWITEITE AANSLUIT BY BOEIENDE TEKSTE EN TREFFENDE VISUELE VOORSTELLINGS; ELKE LEERDERBOEK BESTAAN UIT 26 BONDIGE EENHEDE (A TOT Z); ELKE EENHEID BESTAAN UIT TEKSTE (WOORD- EN VISUEEL) WAT DEUR MONDELINGE EN GROEPSAKTIWITEITE ONTGIN WORD, GEVOLG DEUR OMVATTENDE DEKKING VAN EEN TAALASPEK IN 'WERK MET TAAL' GEVOLG DEUR 'N GEINTEGREERDE REEKS INDIVIDUELE, SKRIFTELIKE AKTIWITEITE IN 'SLYPSTEEN'. RAAMWERK HERSIENINGSBOEKE IS ONTWIKKEL OM TAALGEBRUIKSWAARDIGHEDE BY LEERDERS IN THE SKERP, VAS TE LE, TE HERSIEN EN TE VERFYN. DIE HERSIENINGSBOEKE IS AANVULLENDE KOMPONENTE MET AKTIWITEITE WAT GEBASEER IS OP DIE TEKST

ISBN Number 9780636059719
Author/s MOORE H
Format Book
Edition 1ST - 2004
Publisher MASKEW MILLER LONGMAN
Format