STER STORIES VIR DIE INTERMEDIERE FASE BESTAAN UIT 5 LEERDERBOEKE VIR ELKE SKOOLJAAR MET 'N WENKEBOEK VIR ELKE GRAAD. VIR GRAAD 4 IS DAAR 5 LEERDERBOEKE WAT SAAMGESTEL IS UIT VERSKILLENDE OUTENTIEKE TEKSTE - VAN GEDIGTE EN STROKIES TOT ADVERTENSIES EN PROSA, OM MAAR 'N PAAR TE NOEM. DIE TEKSTE KAN OP TALLE MANIERE ONTGIN WORD EN TOT 'N MENIGTE STIMULERENDE AKTIWITEITE LEI.
ISBN Number | 9780702165054 |
---|---|
Author/s | HANEKOM R |
Format | Book |
Edition | 1ST - 2006 |
Publisher | JUTA GARIEP |
Format |