HIERDIE BAIE GEWILDE REEKS IS DEEGLIK HERWERK EN AANGEPAS OM TE VOLDOEN AAN DIE LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE VAN DIE HERSIENE NASIONALE KURRIKULUM. DIE RESULTAAT IS 'N VAARTBELYNDE PRODUK WAT OP 'N LEERDERVRIENDELIKE MANIER LEERDERS AANGRYP OM AFRIKAANS TE LEER EN TE WAARDEER. DIE SKRYWERS VAN HIERDIE BEPROEFDE PRODUK IS ALOM BEKEND EN GELIEFD DEUR ONDERWYSERS VIR DIE ENTOESIASME WAARMEE HULLE AFRIKAANS AS ADDISIONELE TAAL BEVORDER. DIE REEKS BIED 'N VERSKEIDENHIED TEKSTE, AANGEVUL MET OPDRAGTE, AKTIWITEITE, TAALTEORIE EN LYSTE WOORDESKAT, WAT LEERDERS MOTIVEER EN BEGEESTER OM DIE TAALUITKOMSTE TE BEMEESTER. DIE GEILLUSTREERDE EN OORSPONKLIKE MATERIAAL IN DIE LEERDERBOEK VERSEKER DAT DAAR NOOIT 'N VERVELIGE OOMBLIK IN DIE AFRIKAANS-KLAS IS NIE, OMDAT LEERDERS INTERAKTIEF IN GROUPIES DEELNEEM AAN AKTIWITEITE SOOS AKSIESPELETJIES, LIEDJIES, RYMPIES, ROLSPEL EN DRAMATISERING; INLIGTING KAN BEKOM EN VERWERK DEUR MIDDLE VAN EENVOUDIGE OPNAMES, TABELLE EN LYSTE; SINVOL IN GROEPE K
ISBN Number | 9780636060340 |
---|---|
Author/s | GOUWS S |
Format | Book |
Edition | 1ST - 2006 |
Publisher | MASKEW MILLER LONGMAN |
Format |