DIE REEKS IS INGESTEL OP KLASKAMERS SONDER VOLDOENDE HULPMIDDELS. DAAR IS 'N GROOT VERSKEIDENHEID AKTIWITEITE VIR SOWEL BINNE AS BUITE DIE KLASKAMER. DIE WERKBOEK BEHELS EEN AKTIWITEIT PER BLADSY EN DIE TOEPASLIKE UITKOMSTE WORD UITGEWYS. DIE ONDERWYSERSGIDS VERSKAF VOLLE ONDERSTEUNING AAN DIE ONDERWYSER DEUR WENKE, BEOORDELINGSMETODES EN AGTERGRONDINLIGTING. DIE LEWENSVAARDIGHEDEREEKS HET 'N GEMENE SKAKEL MET DIE GELETTERDHEIDREEKS IN DIE LEESBOEKE WAT KONTEKSE VIR AKTIWITEITE VOORSIEN.
ISBN Number | 9781868652464 |
---|---|
Author/s | JUTA |
Format | Book |
Edition | 1ST - 2005 |
Publisher | JUTA GARIEP |
Format |